LITTLE LACE

BYKOMSTIGHEDE / SUID-AFRIKA

Ons weet almal hoe moeilik dit is om mooi trou bykomstighede in Suid-Afrika te vind.  Ek het self deur die stryd gegaan en so was Little Lace gestig. Met jare lange ondervinding in die troubedryf,  bied Little Lace aan toekomstige bruide die nuutste bykomstighede.

Little Lace streef daarna om produkte van ‘n wye verskeidenheid verskaffers aan te bied, met die fokus op plaaslike Suid-Afrikaanse ontwerpers en ambagsmense.  Die doelwit is om hoë kwaliteit, unieke en bekostigbare bruikbare bykomstighede aan die Suid-Afrikaanse mark te lewer.  Met ‘n wye verskeidenheid kousbande, lyfbande, sluiers, juweliersware en haarbykomstighede, verseker Little Lace dat jy presies sal kry waarvoor jy soek.

Deur ons aanlyn-winkel kan bruide van regoor die land deur die wye verskeidenheid bruidsbykomstighede in die gemak van hul eie huis blaai, klik om items in hul inkoopmandjie te voeg, te betaal via ons veilige PayFast-betaling poort en die items na hul deure te koerier.  Om die afrondings aan jou troudag by te voeg, was nog nooit so maklik nie (stel jou voor dit alle trou reëlings  so goed gegaan het …)

sit FACEBOOKinstagram













KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES