LIREZE PHOTOGRAPHY

blank
blank

Lireze Photography is ‘n moeder en dogter span ons is mal daaroor om met mense te werk en wil elke fotosessie ‘n wonderlike ervaring maak! Lireze Photography se styl is romanties, sag en vertel ‘n storie.  Lireze en Lorna werk met natuurlike lug, vir ‘n sagte voorkoms.  Ons lê die hart van jul troue vas, met ‘n oog vir skoonheid en vang die emosies vas van jul verhaal.  By Lireze Photography is ons ook gesteld op die detail van jul troue.  Ons is storie vertellers wat streef om jul verhaal op ‘n unieke manier uit te beeld.  Ons is gebore om fotos te neem en ons hoop om nog baie bruide en bruidegomme gelukkig te maak en ‘n pad saam met hulle te stap.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK tweet instagramGOOGLE+

[]