LEZANNE’S DESIGNS

Printblank

By Lezanne’s Designs glo ons om ‘n paartjie se trouskryfbehoeftes net so spesiaal soos die troudag self te maak. Dit is so ‘n opwindende tyd in enige persoon se lewe. Saam probeer ons deur die beplanning daarvan, persoonlike diens en ‘n goeie produk hierdie ‘n onvergeetlike ervaring te maak. Ons spesialiseer in alle trouskryfbehoeftes wat insluit van onthou-die-datum kaartjies, uitnodigings, kerkprogramme, spyskaarte, tafelnommers, tafellyste, naamkaartjies, unieke boutonnieres, laser cut items en vele meer. Kontak ons gerus vir ‘n afspraak. Ons sien daarna uit om julle te ontmoet.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK

lezanne_0001 lezanne_0002 lezanne_0003 lezanne_0004 lezanne_0005 lezanne_0006 lezanne_0007

[]