LETSATSI LODGE

blank
blank

Letsatsi Lodge 4-ster is ideaal geleë net buite die dorp van Vanrhynsdorp langs N7 snelweg.  Die venue bestaan van ons historiese Katolieke Kerk met sy oorspronklike hout-bankies en die oorspronklike herstelde orrel wat dateer uit 1904.  Die wens fontein is weer gerestoureer op sy oorspronklike ontwerp.  Daar is verskillende tuine wat gebruik kan word as jou foto tema.  Die eerste tuin is ‘n groen grasperk met ‘n groot palms vir daardie eiland gevoel.  Ons ander tuin is geïnspireer deur die uniekheid van die Karoo.  Vetplante van alle rasse in oorvloed in hierdie klein ekosisteem.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK