LAURENT AT LOURENSFORD

blank

As een van die mees historiese landbou-plase in Suid-Afrika, spog Lourensford Wynlandgoed nie net met ‘n ryk erfenis nie, maar ook met een van die mees gesofistikeerde wynkelders in die Suidelike halfrond.  Afgesien van die 135 hektaar van top kwaliteit wingerde, produseer die landgoed ook ‘n verskeidenheid van uitvoergehalte vrugte op groot skaal.  Met Denne-plantasies wat ongeveer 900ha van die omliggende berghange bedek, en met klem wat geplaas word op die bewaring van die uitsonderlike biodiversiteit en flora, is fotografiese geleenthede eindeloos op hierdie 4,000ha landgoed. Ongeag van hoe intiem of uitspattig die geleentheid, Laurent venue sal enige wense en vereistes kan akkommodeer.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK

Foto Krediet: Vivid Blue Photography