LANZERAC HOTEL & SPA

VERBLYF & VENUE / STELLENBOSCH

Ryk in ‘n geskiedenis wat dateer vanaf 1692 en geleë aan die voet heuwels van die idilliese Jonkershoek Valley, die 300 jaar oue Lanzerac -wynlandgoed is sinoniem met ouwêreldse sjarme en ‘n ryk Kaapse erfenis.  ‘n Blote vyf minute van die historiese dorp Stellenbosch, spog die landgoed met dramatiese bergreekse, eindelose rye welige wingerde en strek die bekroonde tuine vir hektare terwyl reuse Eikebome skaduwee bied.  Jy kan eenvoudig nie Stellenbosch Wynland misloop vir die mees romantiese en onvergeetlike troue nie.  Lanzerac se nuut opgeknapte Cellar Hall bied die kapasiteit om tot 140 gaste te onthaal.  Die Kaapse-Hollandse herehuis sorg vir ‘n asemrowende agtergrond vir alle seremonies en buitelug onthale.  Lanzerac Hotel & Spa waarborg ‘n onvergeetlike viering gekenmerk deur wêreldklas gasvryheid en eksklusiewe persoonlike diens .

sit FACEBOOKinstagram GOOGLE+

Lanzerac Wedding Venue_0001

Lanzerac Wedding Venue_0002

Lanzerac Wedding Venue_0003

Lanzerac Wedding Venue_0004

Lanzerac Wedding Venue_0005

Lanzerac Wedding Venue_0006

Lanzerac Wedding Venue_0007

Lanzerac Wedding Venue_0008

Lanzerac Wedding Venue_0009

Lanzerac Wedding Venue_0010

Lanzerac Wedding Venue_0011

Lanzerac Wedding Venue_0012

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES