JUNITA STROH PHOTOGRAPHY

Ek is gebaseer in Johannesburg maar reis oral heen vir liefde.  Junita Stroh Photography het ontstaan deur ‘n passie en talent van Abba Vader.  Sy liefdes verhaal vir Sy bruid is wat ek wil oorvertel deur julle unieke storie.  Liefde is die begin en die einde van alles.   My styl is natuurlik  maar ek kan ook ‘n titseltjie mode inbring sou jy dit so verkies.  Die emosie, passie, romanse, detail en styl van julle dag is wat ek vasvang om vir altyd te kan onthou.   Wat ek doen, doen ek met liefde.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK instagram