JACOBA CLOTHING

logo finalblank

Jacoba Clothing is jou enigste rok winkel vir die Bruid of Bruidegom se Ma en Bruidsmeisies.  Jacoba Clothing se rokke is simplistiek, maar nogsteeds elegant en kan maklik stileer word om in te pas by enige tema.  Die doel is om rokke en style te maak wat alle liggaam tipes sal pas. Hulle maak vooraf-ontwerpte style wat tussen die groottes 32 en 44, en in klomp verskillende kleure is.  Geen afsprake word benodig nie, bring net jou meisies en pas die rokke aan wat julle van hou.  Besparing van jou tyd, geld en moeite kom standaard by Jacoba Clothing.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK

jacobajacoba-clothing_0001 jacoba-clothing_0002 jacoba-clothing_0003 jacoba-clothing_0004