HOUT BAY MANOR

13376 HBM sticker FA.FH11

Welkom by Hout Bay Manor, die 5 ster Hout Baai herehuis in die skilderagtige vissersdorpie in Hout Baai. Bekend as een van die mees grasieuste landmerke in Kaapstad. Dit was heropen op 26 Oktober 2007 na 18 maande van opknapping. ‘n Genoteerde historiese gebou wat gebou is in 1871; dit is grasieus herstel tot sy eertydse elegansie. Wat ookal jou rede om Hout Baai te besoek ons is seker dat Hout Bay Manor sal bewys dat dit die perfekte rusplek vir jou reis is.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK tweet instagram

Cape Town Wedding Venue_0001 Cape Town Wedding Venue_0002 Cape Town Wedding Venue_0003 Cape Town Wedding Venue_0004Cape Town Wedding Venue_0006 Cape Town Wedding Venue_0007