GROENRIVIER FUNCTION CENTRE

VENUE / RIEBEEK VALLEI
deursigtige-logo

Groenrivier Function Centre is geleë in die gewilde Riebeek Vallei en is ideaal vir ’n romantiese plattelandse troue. Die oomblik wanneer jy Groenrivier inry sal jy die gevoel van elegansie ervaar en verseker ons jou die eksklusiewe gebruik van die hele perseel. Groenrivier is toegewy aan die heerlikheid van God en daarom is dit ook ons ideaal om ’n spesiale atmosfeer vir jou troue te skep.  Ons spysenier sorg vir heerlik geregte wat met ekstra sorg voorberei word. Jou keuse van Groenrivier as lokaal beskou ons dit as ’n eer en streef ons daarna om jou droom troue realiseer.

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram GOOGLE+

Groen Rivier_0001

Groen Rivier_0002

Groen Rivier_0003

Groen Rivier_0004

Mooi Troues_0001

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE