GOURITZ VALLEY

Gouritz Valley Weddings & Events Logo Low Res Webblank

Gouritz Valley Weddings is ‘n unieke trou venue in die Suid-Kaap naby Gouritzmond. Ons bied ‘n alles-omvattende pakket vir bruide aan wat die woud-kapel, venue, kroeg, spyseniering en akkomodasie insluit.
Die woud-kapel is ideaal vir ‘n buitelig sermonie. Helder sonlig skyn saggies deur die blare en skep ‘n magiese atmosfeer, byna feetjie-agtig en onwerklik. Die Kaaps-Hollandse venue het ‘n ou wêreldse gevoel met soveel karakter.Ons kan 165 gaste akkommodeer met ‘n groot dansvloer. Of 220 gaste binne akkomodeer en die dek as dansvloer gebruik. Ons kothuise kan 70 mense akkomodeer. Die venue is geleë op die R325 en presies 13,5km voor Gouritzmond.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOKPINTEREST instagram

Gouritz Valley_0001 Gouritz Valley_0002 Gouritz Valley_0003 Gouritz Valley_0004