GO URBAN PHOTOGRAPHY

go-urban-photography-logoblank

My naam is Charlaine Pienaar, van jongs af het ek n passie vir fotografie ontwikkel. Dit is vir my so wonderlik om die liefde tussen mense vas te vang. Ek glo foto’s moet spontaan, eerlik en vol emosie wees, daarom het ek meer van n dokumentêre benadering tot my styl. Gaan loer gerus na my werk, sal graag van jou wil hoor.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK instagram

go-urban-photography_0001 go-urban-photography_0002 go-urban-photography_0003 go-urban-photography_0004 go-urban-photography_0005 go-urban-photography_0006

[]