GELIQUE COUTURE

STROOIMEISIE-ROKKE / SUID-AFRIKA

Elkeen van ons, as vrouens, is uniek en wonderlik.  Ons het almal die reg om pragtig en gemaklik te voel in ons liggaam en in wat ons dra.  Gelique vier hierdie verskille en het ‘n verskeidenheid klere van hoë gehalte en ontwerpe wat elke vrou, ongeag hul liggaamsbou of vorm haar elegant, selfversekerd en pragtig sal laat lyk.  Ons reeks is perfek vir enige gebeurtenis van ‘n skemerkelkie-partytjie tot by jou troudag.  Gelique bied privaat aanstellings aan by ons takke in Pretoria en Johannesburg, waar ‘n opgeleide verkoopskonsultant u nie net sal bekendstel aan ons pragtige reeks nie maar ook ons 300 kleure, materiale en ons aanpassings opsies.  Ons sal ook probeer om te verseker dat u (en u strooimeisies) weg loop met rokke wat hulle nie net perfek sal pas nie, maar ook uniek en pragtig sal laat voel.  Gelique bied u n gerieflike aanlyn bestel opsie as jy dit nie kan maak na een van ons takke nie.  Plaas u bestelling aanlyn en ons sal verseker dat u bestelling aan u afgelewer word

sit PINTEREST instagram















KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE