FLORENCE GASTE PLAAS

VENUE / VRYSTAAT & MPUMALANGA

Florence_Logo-01

Die Florence Guest Farm & Wedding Venue is Frans-geïnspireerde, plattelandse trou- en onthaal geriewe wat ‘n onvergeetlike huweliksdag waarborg. Die geriewe sluit onder meer in ‘n tipiese feëverhaal kerk-in-die-woud, ‘n besondere klip kapel, die asem benewende Mooi Nooi bruid suite, asook uitstekende geriewe vir die bruidegom in die ramkamp. Die oorspronklike melk stal is omskep in ‘n enig in sy soort onthaal saal – natuurlik met daardie tikkie outydse Franse uitnemendheid. Ons geriewe maak voorsiening vir 80-250 gaste.

sit FACEBOOK

Florence Guest Farm_0001

TOP VENDOR-KOMPITIESIE

Florence Guest Farm_0003

Florence Guest Farm_0004

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE