FIRST DIAMONDS

First Diamant se Filosofie is dat ‘n diamant veel meer as ‘n steen is; meer as ‘n bevoorregte kombinasie van tyd en geologie.  Inteendeel, dit is ‘n glinsterende baken van viering.  ‘n Skitterende simbool van die mees gekoesterde oomblikke van die lewe.  Of dit ‘n belofte van ewige liefde is, ‘n mylpaal wat die geboorte van ‘n kind merk, ‘n herinnering aan ‘n kosbare herdenking of ‘n aandenking om ‘n lewensveranderende reis te vier. First Diamonds sien kliënte slegs per afspraak en maak seker jy gee jou Mooi Troues verwysingsnommer wat jy hier onder sal kry, om ‘n afslag te kry van First Diamonds. 

KRY JOU VERWYSINGSNOMMER:

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

SELFOON / MOBILE

 



 

 

 




sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram GOOGLE+ GOOGLE+