ELAINE BLOM BRIDE 

MooiTroues Smallblank

ElaineBlom BRIDE is die hart en siel van die Kaapse ontwerper, Elaine Blom.  Sy spesialiseer in die maak van trourokke vir die individuele Bruide.  Sy het ook ‘n verskeidenheid van haar eie ontwerpe beskikbaar vir verhuur of te koop.  Elaine verstaan die individuele silhoeët en daarom glo sy om elke stukkie lap te pas en te vorm om die individuele figuur. Haar skerp oog vir kwaliteit en fyn materiale gee elke trourok skepping ‘n gevoel van elegansie en sensasionele klas. Haar delikate ontwerp-styl bring eksklusiwiteit aan haar ontwerpe wat elke kliënt kan verseker van uitnemende handewerk.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram

elain-blom_0001elain-blom_0004 elain-blom_0002 elain-blom_0003

[]