E-INVITES

logo_m

E-Invites (epos uitnodigings) het ‘n  verskeidenheid  interaktiewe funskies soos RSVP knoppies, skakels na ‘n kaart en aanwysings bladsy, ‘n akkommodasie bladsy , ‘n geskenkregister bladsy en ‘n foto gallery bladsy.

Alle E-Invite ontwerpe is uniek en word met die persoonlike insette, soos kleure, temas en idees, van die kliënt ontwerp.

E-Invites is ‘n koste-effektief en visueel aantreklikke alternatief vir paartjies wat ‘n papierlose opsie sonder enige moeite verkies.

E-Invites kan op n verskeidenheid epos programme, insluitend slimfone, ontvang en vertoon word.

Ons E-Invites sluit ‘n RSVP Bestuurder in is geprys vanaf R 900 wat die ontwerp, aanlyn stoor en epos verpreiding insluit.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK

EInvites_0001 EInvites_0002 EInvites_0003 EInvites_0004 EInvites_0005 wood texture