DUVON WINE & WEDDING ESTATE

DuVon is ‘n pragtige familie, vrugte- en wynplaas, naby Robertson in die De Goree-distrik wat deel vorm van die Vallei van Wyn en Rose.  Dit bied werklik al die nuwe bruidspare ‘n onvergeetlike trou-ervaring met ‘n asemrowende uitsig oor die skilderagtige wynlande en Langeberg-bergreeks aan.  Die ou wynkelder (dateer terug tot 1940) is opgeknap na ‘n boetiek-wynkelder en ‘n pragtige trou venue wat bruidspare die ideale geleentheid bied om hul troue aan te pas vir persoonlike smaak, voorkeure en behoeftes.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK