D’ARIA VENUE

blankdarialogo
blank

Venue D’Aria se belofte is ‘n unieke ervaring wat gaste sal koester en onthou vir jare vorentoe. Ons funksie lokaal, is perfek vir intieme etes of ‘n groot bruilofsfees! Die gesellige dek bied ruim spasie vir gaste om te ontspan met ‘n glas vonkelwyn en peuselhappies terwyl die bruidspaar fotos neem. D’Aria se populier bos verskaf ‘n magiese atmosfeer vir ‘n onvergeetlike trou seremonie, omring deur die natuur. Twaalf smaakvolle chalets geniet ‘n pragtige uitsig oor wingerde en bied gemaklike verblyf vir die bruidspaar en gaste. D’Aria is elke fotograaf se droom met ‘n verskeidenheid fotogeleenthede, romantiese populierbos en houtbruggie, omringende wingerde en lieflike funksielokaal.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK

Daria Wedding Venue_0001 Daria Wedding Venue_0002JANI0474 Daria Wedding Venue_0004 Daria Wedding Venue_0005 Daria Wedding Venue_0006 Daria Wedding Venue_0007 Daria Wedding Venue_0008