CINDERELLA’S CLOSET

Geleë in Edenvale, Johannesburg, word Cinderella’s Closet besit en bestuur deur Dianne Smith.  Hul het ‘n ongelooflike reeks vir u om van te kies in hul studio!  Hul is die groothandel van die Blui, Voyage en Julietta (plus grootte) reeks van die Mori Lee-groep.  Mori Lee se reeks rokke en trourokke, is modern met ‘n klassieke gevoel wat die tendense van die verlede kombineer met die hedendaagse besonderhede vir die tye vorentoe. Kontemporêr, ingewikkelde kralewerk en elegante kant bring die reeks vooruit. Cinderella’s Closet het ook aanbiedinge op ons Pronovias Fashion Group rokke.  Hul het in voorraad  Cinderella’s Closet trou-, aand-, strooimeisie-, moeder-van-die-bruid en blommemeisie-rokke en trou skoene. Alle Cinderella’s Clay TAYLOR reeks ontwerpe kan op maat gemaak word volgens jou spesifieke behoeftes.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK