CASABLANCA MANOR

blankCASABLANCA LOGOblank

Casablanca Manor is ‘n klassieke en ‘n gesogte trou venue in die Ooste van Pretoria. Die venue is ‘n vinnige ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe met 8 hektaar indrukwekkende doringbome, bosveld en platteland. Casablanca Manor word omsingel deur ‘n pragtige agtergrond van skouspelagtige sonsondergange, tydlose styl en karakter. Die gashere, Kobus en Lynn, streef om jul groot dag met energie en entoesiasme aan te pak, en om dit ‘n onvergeetlike ervaring te maak.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram

casa blanca manor_0001 casa blanca manor_0002 casa blanca manor_0003 casa blanca manor_0004 casa blanca manor_0005 casa blanca manor_0006