BRAVO PHOTOGRAPHY

logo

Kyle Van Der Schyff is die naam agter Bravo-Photography. Met sy joernalistieke benadering tot troues vang hy elke kosbare en egte emosie sonder om in die pad te wees. Kyle se fotos vertel ‘n storie sonder woorde, van die eerste grimering kwas tot die laaste soen vir die aand. Hy neem elke klein detail af, selfs die wat jy nie eers aan gedink het nie.

Die enigste ding wat Kyle meer geniet as ‘n goeie koppie koffie is gelukkige kliënte met pragtige fotos. Bravo-Photography is baie meer as net ‘n besigheid en dit sal jy sien die oomblik wat jy Kyle ontmoet. So kontak hom gerus en kom ons reël vir ‘n afspraak en geniet ‘n lekker koppie koffie saam.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK instagram

Bravo Photography_0007Bravo Photography_0001 Bravo Photography_0002 Bravo Photography_0003 Bravo Photography_0004 Bravo Photography_0005 Bravo Photography_0006