BON CAP

Bon Cap is geleë teen die Langeberge in die pragtige Eilandia Vallei tussen Worcester en Robertson. Foto opsies in die vallei is uniek tussen wingerde, vrugte boorde, tafelduiwe, tuine en ons pragtige Karoo natuurskoon.  Bruidspare het ‘n keuse vir die seremonie tussen die kapel, roostuine of die ondergronds vatkamer en die onthaal area kan tot 150 gaste met ‘n dansbaan akkommodeer.  Bon Cap voorsien bruide van ‘n een-stop trou venue waar alles van spyseniering, blomme, dekor en koordineering in-huis behartig word.  Die plaas bied ook akkommodasie vir 26 gaste.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK PINTEREST

Robertson Valley Wedding Venue_0001 Robertson Valley Wedding Venue_0002Boncap_0001 Boncap_0002 Robertson Valley Wedding Venue_0003 Robertson Valley Wedding Venue_0004 Robertson Valley Wedding Venue_0005