BLOOMING WONDERFUL


blank

Van begin tot einde, doen ons tot die fynste besonderhede vir jou troudag. Van die “Onthou ons Datum” tot die dankie sê, van trou tot tafeldekor, van blomme tot die laatste omblies van afwagting. Ons is hier om jou drome op jou mooiste dag waar te maak. Ons weef die goue draad van styl deur die hele seremonie, ons help skryf aan die sprokie van liefde met ons allermooiste dekor, fynste blomme en trouskryfbehoefdes. Alles word saamgesnoer in ons kreatiewe ruimte – waar ons jou sal bystaan met die hele proses. Ons sal jou help om dit jou “mooiste dag ooit” te maak. As jy opsoek is om die beste troudekor te huur, om die mees spesiaalste skryfbehoefdes te ontwerp, en uniekste stilering te ontvang, dan is Blooming Wonderful die regte pasmaat.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOKinstagram