AVANT GARDE WEDDINGS & EVENTS

 

Avant Garde Weddings & Events lewer tydlose troues wat beplan en gekoördineer word met passie en styl. Ons werk in noue samewerking met ons kliënte asook die top verskaffers in die industrie. Deur middel van ons kennis, professionaliteit en gehalte van diens verseker ons die perfekte troudag waaroor elke bruidspaar droom.

Ons bespaar kosbare tyd deur die begroting effektief te bestuur, idees te konseptualiseer deur middel van ons innovasie, alle skakeling met verskaffers te hanteer asook op die dag van die troue alle aspekte te koördineer om te verseker dat die vereistes van die bruidspaar voldoen word.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram