AU DE HEX

VENUE & VERBLYF / WELLINGTON

Au de Hex landgoed is geleë in die hart van Wellington.  Die landgoed word bedryf as ‘n trou asook funksie venue met luukse 5-ster akkommodasie.  Ons akkommodasie is in die vorm van ‘n herehuis en kan 20 mense akkommodeer met 10 pragtige kamers.  Au de Hex is slegs 75km van Kaapstad.  Ons venue verleen homself aan kleiner troues asook troues tot en met 140 mense deur gebruik te maak van ons goed uitgelegde tuin area’s.

sit FACEBOOK instagram


KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES