ATLANTIC BEACH

VENUE / WES-KAAP

By Atlantic Beach Country Club aan die voetjie van die Weskus, met die see en Tafelberg as agtergrond kan ons julle groot dag omskep in ‘n onvergeetlike prentjiemooi venue wanneer julle as paartjie belofte aflê aan mekaar.   Ons span maak seker dat elke aspek van julle dag na omgesien is en sit met gemak van die kleinste na die grootste detail van die dag aanmekaar sodat julle as man en vrou elke oomblik van die dag kan inneem met die wete dat julle asook julle gaste na omgesien is.   By Atlantic Beach is niks is vir ons teveel nie en ons is elke tree van die sprokies-pad saam met julle.

sit FACEBOOK tweet GOOGLE+









KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE