APPELLIEFIE

FOTOGRAAF / GAUTENG

logo

Appelliefie Art het ontwikkel uit die kuns passie wat Caitlin Appelgryn van kleins af het. Sy is ‘n innoverende en verbeeldingryke kunstenaar wat passievol is oor God, die liefde, lewe en natuurlike skoonheid wat ons omring. Sy het ‘n liefde vir natuurlike lig, die natuur en pragtige fotografie. Dit is hoekom sy mal daaroor is om troues af te neem, om daardie onvergeetlike oomblikke vas te vang in herinneringe wat nie kan vergaan nie. ’n Bruid en Bruidegom is vir haar spesiaal en uniek; elke storie belangrik en om daai te kan behou, is kosbaar, soos ‘magic.’

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram GOOGLE+




KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES