AMARIS EVENTS

KOöRDINEERDERS / GAUTENG

Cian, die eienaar en entoesiastiese Koördineerder van Amaris Events is passievol oor kreatiwiteit , beplanning en liefde!  Met haar persoonlike benadering is sy doelgerig op elke paartjie se unieke behoeftes.  “Dit is belangrik om jouself te kan wees en om besluite te maak wat jou persoonlikheid komplimenteer – Ek wil dit uitbring in elke paartjie deur hul drome, idees, wense en gedagtes ‘n realiteit te kan maak, is die belangrikste.”  Cian ontwerp, beplan en bestuur elke projek van begin tot einde en reflekteer elke kliënt se persoonlike visie.  ‘n Volledige gekoördineerde funksie van begin tot perfeksie!  Met baie pret en plesier is wat jy kan verwag met jou eerste Amaris ervaring.

sit FACEBOOK instagram







KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES