AKOESTIEK

MUSIEK & VERMAAK / SUID-AFRIKA

Akoestiek. is ‘n Afrikaanse bruilof-duo uit die hartjie van Pretoria.  Ons geniet dit om bruilofsfeeste met akoestiese verwerkings van bekende en oorspronklike liedjies in te kleur.  Ons oogmerk is om ‘n gepaste atmosfeer wat die fokus op die mooi en kern van die huwelik vestig, te skep en te behou.  Ons is absoluut mal oor troues.  Die huwelik is vir ons so spesiaal en dit verskaf ons groot vreugde om musiek oor die liefde te skryf en mense te inspireer om weer daarin te glo.  Ons sing liefdes deuntjies – van dié soort wat jou ‘n knop in die keel gee, tot dié wat jou voete laat juk om te skoffel.

sit FACEBOOK instagram 

trou musiek

trou musiek


trou musiek
trou musiek
trou musiek

trou musiek

 

trou musiek

trou musiek

trou musiek

trou musiek

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES