Swart & Pienk Roos Skryfbehoefte Inspirasie

Vandag se skryfbehoefte stel is perfek vir die paartjie wat opsoek is na ‘n elegante stel wat perfek sal inpas by ‘n meer formele troue.  AK Weddings & Design het hierdie Roos geïnspireerde skryfbehoeftes ontwerp met sierskrif en fyn Roos illustrasies aan die kante van die skryfbehoeftes vir ‘n kreatiewe en formele gevoel.  Die sirkels wat gebruik word as die spyskaart, asook die tafel nommers, maak die skryfbehoeftes bietjie meer prettig as die normale reghoekige ontwerpe.

Artikel Krediet: