Natuur lasergesnyde uitnodiging

Emmerentia van Oh Yay het hierdie oulike elegante uitnodiging inspirasie vir jou ontwerp.  Die uitnodiging vou toe in ‘n langwerpige vorm met ‘n paartjie wat mekaar soen onder ‘n boom.  Die paartjie en die boom is laser gesny so jy kan nogsteeds die uitnodiging onder sien.  Hierdie is ‘n oulike idee vir ‘n paartjie wat nie ‘n baie groot uitnodiging soek nie, maar nogsteeds iets mooi soek en ‘n natuur element tot dit het.

Artikel Krediet: