Koraal gekleurde Trou Uitnodigings

Siende dat die koraal kleur val onder 2019 se Trou Tendense, het AK Weddings & Design besluit om daarop te fokus vir hierdie skryfbehoefte-stel te ontwerp.  Kom ons skop Februarie af met die trou inspirasie wat op almal se lippe is asook ‘n helder warm, Somers kleur.  Hierdie skryfbehoeftes is perfek vir enige tiepe troue.

Artikel Krediet: