Blou blom illustrasie uitnodiging

Vandag deel ons ‘n baie mooi elegante uitnodiging met jou wat Something Gold  ontwerp het. Hierdie is die perfekte trou uitnodiging vir paartjies wat hou van die fyner dinge in die lewe en ook blom illustrasies.  Die gebruik van fyn blom inspirasie gee die uitnodiging ‘n pragtige fyn gevoel en die sierskrif gee die uitnodiging ‘n meer formele gevoel.

Artikel Krediet: