Haas geïnspireerde uitnodiging

Vandag deel ons met ons lesers ‘n Haas geïnspireerde trou uitnodiging wat die talentvolle Emmerentia van Oh Yay ontwerp het.  Hierdie is ‘n oulike prettige ontwerp wat perfek sal pas by paartjies wat opsoek is na iets anders as die gewone.  As jy iemand is wat hou van diere, die natuur of iets meer minimalisties en monochronies, dan is hierdie uitnodiging perfek vir jou.  Die gebruik van kleur is baie min, maar daar is hier-en-daar ‘n titseltjie kleur gebruik om dieWit en Swart tema bietjie te breek.

Artikel Krediet: