Oulike Naamkaartjies met tossels

Ons deel vandag ‘n oulike naamkaartjie idee wat Something Gold ontwerp het met jou.  Ons is mal oor hierdie oulike naamkaartjies met hulle tosseltjies aan.  Dit sal jou gaste aan die praat kry.  Dit gee ook die naamkaartjies ‘n interessante element en jou gaste kan dit ook hou as ‘n klein geskenkie van die getroude paartjie.  Dit is nie net mooi nie, maar gee ‘n elegante element aan die skryfbehoeftes.

Artikel Krediet: