Gratis kaartjies vir jou drankie tafel

Verskillende gaste hou van verskillende goed.  Soos party gaste is opsoek na ‘n nie-alkoholiese drankie waar ander dag ‘n glasie vonkelwyn wil geniet.  Something Gold  het vir jou ‘n oulike manier om vir jou gaste te wys watter drankie is alkoholies en watter een nie.   Die oulike kaartjies is lekker groot en kan 1 per A-4 grootte papier gedruk word en in die middel gevou word dat dit regop kan staan voor jou drankies.  Laai hierdie oulike kaartjies vandag vanaf Mooi Troues af.

LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES:

Artikel Krediet: