Wit Roos Trou Uitnodiging Inspirasie

Rose is altyd mooi en ‘n klassieke opsie vir ‘n troue.  ‘n Wit Roos is nie iets wat jy orals sien gebruik word nie en veral nie in skryfbehoeftes nie.  Emmerentia van Oh Yay het haar kreatiwiteit gebruik om vir jou die mooiste Wit Roos geïnspireerde uitnodigings te ontwerp.  Hierdie uitnodiging is perfek vir ‘n paartjie wat wat opsoek is na ‘n uitnodiging wat kreatief is en detail het, maar nie te veel nie.  Die blomme en blare gee ‘n botaniese gevoel aan die skryfbehoeftes en gee dit ‘n elegante gevoel.

Artikel Krediet: