Vellum & Roos Uitnodiging Inspirasie

Velum is ‘n deurskynende tiepe papier wat skryfbehoefte ontwerpers gebruik vir verskeie dinge, maar vandag het Something Gold dit gebruik as ‘n koevert.   Ons deel vandag ‘n elegante Roos geïnspireerde uitnodiging met jou omhul met ‘n Roos gedrukte papier band wat daardie ekstra tikseltjie detail aan die uitnodiging gee.

Artikel Krediet: