Groen planteryk skryfbehoefte inspirasie

September is die maand van nuwe groen blaartjies wat verskyn aan bome. Dit was my inspirasie vir hierdie maand se skryfbehoeftes. Behalwe daarvoor, glo ek as ontwerper in die konsep, “minder is meer”. Daarom het ek net ‘n baie subtiele groen takkie ingebring en gefokus op ‘n skoon ontwerp wat so vars soos lente moet oorkom.  Dit is ‘n ideale ontwerp vir ‘n groen, plant-ryke tema.

  

Artikel Krediet: