Vlootblou & Goue skryfbehoefte Inspirasie

Fleur Design Studio verskaf hierdie week skryfbehoefte inspirasie op Mooi Troues.  Die skryfbehoeftes is eenvoudig en elegant met net die regte hoeveelheid goud om effens luuks voor te kom.  In die artikel word verskeie skryfbehoeftes gewys van naamkaartjies tot die “Teken die datum aan”.  Hierdie sal beslis vir paartjies ‘n idee kan gee van elke item wat jy moontlik op die dag gaan hê.  Wees ook seker om die interessante illustrasie werk op te let en dalk een of twee nuwe idees te kry vir hoe jy graag jou skryfbehoeftes ontwerp wil laat lyk.

Artikel Krediet: