Gratis Kombuistee speletjies

Baie bruide droom nie net van hul groot dag nie, maar ook van hul Kombuistee en al die geselligheid wat daarmee tesame gaan.  Dit was nog altyd ‘n tradisie om ‘n paar speletjies te speel tydens die geleentheid waarvan ‘n algemene een die “Hoe goed ken jy die bruid?” speletjie is.  Vandag bied Mooi Troues vir die toekomstige bruide gratis aflaaibare skryfbehoeftes vir die speletjie.  Die vrae kan verander word na goed-denke en aangepas word om te pas by jou eie dag.  Die skryfbehoeftes is ontwerp deur Something Gold  en het ‘n mooi vroulike blommotief daarop wat jou dag sommer ekstra spesiaal sal laat voel.  Waarvoor wag jy, kry jou kopie nou!

LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES:

Artikel Krediet: