Swart & Goud Bessie Skryfbehoefte Inspirasie

Ons deel vandag met jou die mooiste Swart & Goud Bessie skryfbehoeftes stel wat die talentvolle Hanri van Something Gold ontwerp het.  ‘n Bessie is klein, maar mooi en dit is presies hoe ons vandag se skryfbehoeftes stel sien.  Die gebruik van die bessie illustrasie aan die onderkant en aan die kante van die ontwerpe skep ‘n raam effek en gee die skryfbehoeftes ‘n formele gevoel.  Hierdie elegante skryfbehoeftes stel sal perfek werk vir ‘n aand troue.  Die Goud foelie afwerking van die illustrasie en skrif maak die skryfbehoeftes definitief baie deftig.

Artikel Krediet: