Lasergesnyde “O’ Koek!”

Vandag deel Mooi Troues met julle ‘n onkonvensionele byvoeging vir die “soet gedeelte” van jul troudag.  Ons wys vandag aan julle ‘n lasergesnyde “O’ Koek!” teken wat bygevoeg kan word aan die bo-kant van jul troukoek.  Hierdie teken sal ‘n lekker byvoeging wees vir jong paartjies wat effens wil wegskram van die tradisionele, formele geleenthede. Die lasersny-werk is netjies gedoen en ons is veral mal oor die speling op woorde wat hier gebruik word.  Die ontwerp is gedoen deur Oh Yay en ons wys ook in die artikels foto’s van ‘n regte troue waar die teken gebruik is.

Artikel Krediet: