Wen ‘n Staaf Hangertjie van Sterns

Vanaf 1896 was Sterns deel van hul kliënte se vreugdes  en spesiale gebeurtenisse.  Sterns gee een gelukkige Mooi Troues leser die kans om ‘n Silwer gepersonaliseerde staaf hangertjie te wen.  Skryf onder in.  Feesvier geliefdes met betekenisvolle geskenke vir spesiale geleenthede. Skep ‘n blywende aandenking, deur jou eie identiteit uit te druk of kry ‘n wonderlike geskenk vir iemand wat jy lief het met die Persoonlike Versameling van Sterns.

Kies uit die gewilde Diamond Birthstone Collection, van gepersonaliseerde hangertjies om ‘n  unieke geskenk vir jou geliefdes te skep wat hulle sal waardeer.  Kies ‘n styl, amulet juweel, kristal aksent en ‘n gegraveerde boodskap.  Maak ‘n blywende herinnering van ‘n spesiale datum, voorletters of naam.  Laat jou verbeelding gaan en skep die mooiste ‘n unieke geskenk met blywende indruk vir iemand spesiaal.  Klik hier om ‘n meer in detail voorbeeld te sien.

BAIE GELUK!  DIE WENNER IS:

Jenny Sandilands

Termes en Bepalings:

  • Jy sal ons maandelikse nuusbrief ontvang indien jy opteken vir die kompetisie.  Ons deel nie jou informasie met enige iemand nie en is slegs vir kommunikasie tussen jouself en Mooi Troues.
  • Inskrywings sluit 28 Junie 2018 en die wenner word 29 Junie 2018 op die webblad aangekondig.  Die wenner word lukraak gekies deur ons sisteem.
  • Mooi Troues sal geen inskrywings deel nie, jou privaatheid word gerespekteer.
  • Mooi Troues bemark die kompetisie namens die verskaffer en kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, navrae en/of die eis van die prys nie.
  • Die prys kan nie verruil word vir kontant nie en/of enige ander produkte of dienste nie.
  • Aflewering en ekstras nie ingesluit in die prys nie.
  • Foto’s in die artikel is slegs vir voorbeeld doeleindes en die prys wat jy sal wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
  • Enige skendings op poging om enige van die termes en bepalings te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
  • Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak, sal Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.