Speelse illustrasie skryfbehoefte-stel

Mooi Troues is opgewonde om vandag hierdie kunstige, maar tog minimalistiese skryfbehoeftes te deel.  Vandag se ontwerpe het eenvoudige blomme-illustrasies wat modern voorkom omdat dit slegs met buitelyne geteken is en geen skakerings het nie.  Dit verseker ook dat alles inligting maklik gelees kan word omdat daar geen moeilik kleur kontraste is nie.  Tesame met die informele opskrifte lyk die skryfbehoeftes vars en speels, perfek vir ‘n troue wat andersins baie eenvoudig is.  Watercolour Heart het hierdie ontwerpe vir ons saamgestel en wys weer dat hulle beslis iets kan voorstel vir elke bruid wie se groot dag nader kom.

Artikel Krediet: