Roosgoud Geometriese Spyskaart Inspirasie

Roosgoud is ‘n veelsydige kleur en word as basis kleur by menige troues in die dekor gebruik.   Something Gold Design het dié  Roosgoud Geometriese Spyskaart Inspirasie ontwerp en ons weet sommer baie van Mooi Troues se lesers sal gek wees oor dit.  Wat die Roosgoud meer besonders maak is dat jul op jul spyskaart geen ander kleur hoef te gebruik nie, jul kan jul eie lyne of vorms en lettertipes gebruik om dit uniek aan julself te maak en dat die Roosgoud kleur skrif alleen sommer baie elegant sal lyk.

Artikel Krediet: