Wen ‘n 60 minute TheraVine™ AromaVine™ Pinotage massering

As deel van die grootskaalse opknapping van die deftige en historiese Lanzerac-wynlandgoed, is die Lanzerac Spa heeltemal herbou en verander.  Die nuut herontwerpte gebou, wat uitkyk oor die manjifieke Jonkershoek Berge en geleë is teen rye welige wingerde, bied uitstekende geriewe en ongeëwenaarde uitsigte, terwyl dit ook as ‘n leier in gesondheid en welstand op die Stellenbosch Wynroete vestig.

Lanzerac Spa spog met sewe terapie kamers (wat ‘n paartjie- en gestremde kamer insluit),  vier mini manikuur en pedikuur behandeling stasies, twee ontspanning areas, twee Rasul kamers met ‘n sensasie stort, ‘n onderdak verhitte swembad, sauna, stoom kamers en mis kamers.  Die voltooiing van die Lanzerac Spa-ervaring is die Vitality Corner, ‘n eet-area bied verfrissende tuis-gemaakte drankies propvol met antioksidante en gesonde voedsel.

‘n Werklike ontspannende ervaring wag vir jou by Lanzerac Spa met hierdie fantastiese prys.  Geniet ‘n 60 minute TheraVine™ AromaVine™ Pinotage Massage, wat fokus op die verligting van stres en spier spanning met ‘n geurige antioksidant mengsel wat suiwer druiwesaad- en natuurlike botaniese middels bevat.  Bly ook om die verskeidenheid van hidro-fasiliteite wat aangebied word te geniet.

Die koopbewys sal geldig wees vir ‘n jaar vanaf die datum van uitreiking en behandelings is onderhewig aan beskikbaarheid en die Landgoed se algemene Termes, Bepalings en Voorwaardes.

Baie geluk Cornelia Schlechter

Termes en Bepalings:

  • Jy sal ons maandelikse nuusbrief ontvang indien jy opteken vir die kompetisie.  Ons deel nie jou informasie met enige iemand nie en is slegs vir kommunikasie tussen jouself en Mooi Troues.
  • Inskrywings sluit 15 Mei 2018 en die wenner word 20 Mei 2018 op die webblad aangekondig.
  • Mooi Troues bemark die kompetisie namens die verskaffer en kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, navrae en/of die eis van die prys nie.
  • Die prys kan nie verruil word vir kontant nie en/of enige ander produkte of dienste nie.
  • Die prys is onderhewig aan beskikbaarheid.
  • Die prys moet geboek word binne 1 jaar nadat die wenner aangekondig was.
  • Ekstras nie ingesluit in die prys nie.
  • Foto’s in die artikel is slegs vir voorbeeld doeleindes en die prys wat jy sal wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
  • Enige skendings op poging om enige van die termes en bepalings te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
  • Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak, sal Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.