Gratis kontemporêre dankie kaartjies

Paartjies is altyd opsoek na oulike dankie kaartjies om op gaste geskenke te sit.  Ons het vir jou ‘n oulike modern dankie kaartjie wat jy gratis kan aflaai vanaf Mooi Troues.  Daar word 12 op ‘n A4 grootte papier gedruk.  Ons beveel aan dat jy dit op ‘n dikker karton tiepe papier laat druk, sodat jy jou persoonlike boodskap aan die agterkant van die kaartjie kan skryf.  Gebruik ‘n gaatjiesdrukker om ‘n gatjie te druk aan die bo-kant van die kaartjie.  Jy kan lint of tou gebruik deur die gatjie om dit vas te maak aan jou geskenk.

LAAI AF: 

NAAM:

E-POS ADRES: