Gratis Konfetti Koevert

Alle paartjies is altyd opsoek na iets mooi om hulle konfetti in te sit.  Something Gold Designs het vir jou die perfekte gratis aflaaibare konfetti koevert ontwerp.  Jy kan of een groot koevert laat druk of vrae dat hulle 2 tot 4 van die koeverte vir jou jou druk op ‘n A4 papier.  Dit sal oulik wees as jy ‘n tiepe van ‘n deurskynende tekstuur papier gebruik.  Indien jy nie deur die moeite wil gaan nie, sal gewone wit A4-papier ook die ding doen en net so mooi lyk.  Laai hierdie ontwerp gratis vanaf Mooi Troues.

LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES: